Bernadine Lightfood het 'n lekker Afrikaanse roman storieboek geskryf vir hardlopers.
Daar is geen Afrikaanse (of Engelse!) fiksie wat spesifiek handel oor hardlopers of hardloop nie. Bernadine skryf en noem aan my: "Ek het sopas ‘n fiksionele boek geskryf en gepubliseer in Afrikaans en wil graag die woord versprei sodat ander wat so iets sal geniet dit ook kan lees."
Die roman sal ander hardlopers sommer lekker inspireer om hul liefde vir hardloop te meng met 'n ontspanne en ligte roman storieboek terwyl hulle bietjie rus.
Skrywer Bernadine vertel verder: "My boek is op Amazon, soos met al hulle boeke kan die lesers ‘n “sample” aflaai van die eerste twee hoofstukke om dit uit te toets. Dis ‘n liefdesverhaal, ..Dis rerig nie ‘n boek vir diegene wat net besot is met rillers, doodslag, moord en mistiek of diepe dokumentêrs! Dis net ‘n doodgewone mooi roman oor hardlopers."
Hier is die "link" na Bernadine se boek op Amazon:-
https://www.amazon.com/s/ref= nb_sb_noss_2?url=search-alias% 3Daps&field-keywords= bernadine+Lightfoot
https://www.amazon.com/s/ref=
Groete,
Kafdraf groete Please support the blog by making donations to our home for intellectually disabled adults and charity at www.lakefarm.org.za and for donations use reference: Kafdraf + your name.
No comments:
Post a Comment