Wie is ek, waar kom ek vandaan, wat maak ek hier en waarheen is ek oppad en hoe kom ek daar?
Google die spreker Henri Nouwen: "The Life of the Beloved" en "The Vulnerable journey 1-3"
Kry jy swaar en ervaar jy wanhoop in jou moeilike omstandighede sonder enige plan of antwoord?
Google "meantimeseries.org" or click: http://meantimeseries.org/Hier volg 'n lewensverhaal van 'n hardloop vriend soos deur Frederick self vertel:
Frederick vertel: "Ek hardloop al vanaf 1970's toe ek in graad 6 was deur die winter se harde reen en koue fronte van die Wes-Kaap en Karoo, somer hitte van 38 grade C van die karoo, 90% humiditeit van die kus en word deur my familie nie-hardlopers, nie-sportmense natuurlik as verslaaf beskryf.
Hardloop is vir my en meerderheid hardlopers 'n vreugde, medisyne, de-stress middel, geestelike meditasie tyd, kuiertyd, afskakel en ervaar die natuur kans, tyd vir probleme oplos en planne maak. So is al verskeie probleme opgelos wat ons ervaar by die werksplek, vakbond, organisasie, bestuur, konflik, personeel, huwelik, kinders, familie, ens.
Ten spyte van al hierdie voordele en groot waarde wat fisiese oefening vir ons almal het, is fisiese oefening beskryf as van "weinig nut of nie veel waarde nie met tydelike beloning" in verhouding tot die waarde van geestelike voorbereiding, gereedheid en "fiksheid"?
'n Ewige eindbestemming en Lewe met geestelike beloning en wenner se prys ("prize money") wat niemand weer sal verloor nie.
In 1975 (12jr oud) het die vraag en krisis in my geesgemoed my gekonfronteer: Ek is 12 jaar oud, het nie geestelike roeteplan, geestelike sekuriteit oor die ewigheid nie en voel soos 'n verlore booitjie in storm op die groot Stille Oseaan se koue golwe en ek is alleen en die dooie godsdiens rituele van die tradisie kerkmens gee geen antwoorde nie.
Verlore, bang, rigtingloos en ek weet nie hoe om op 'n vaste, veilige geestelike eiland van ware lewe te kom nie.
Nadat ek 'n gedeelte gehoor het van manne wat vertel van wat hulle met God ervaar het, gaan ek in verlore desperaatheid en roep: Here God red my van my geestelike verlore toestand en gedwaal sonder rigting en liefdevolle omarming van 'n Vader.
Vandag weet ek dat die Woord van God beloof: "Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word" , want "Ons almal het gedwaal soos skape en is verlore in ons sonde. Daar is nie een wat regverdig is nie. Almal het die rug op God gekeer"(Romeine 3)
In 1979 (16 jaar oud) word ek weer gekonfronteer: Waar staan jy in verhouding met die ewige Skepper God en waar gaan jy die ewige lewe na die dood deurbring? Dwaal en soek jy nog op jou ewige geestelike reis of het jy liefdevolle , wonderlike, vredevolle sekuriteit van 'n Vader wat jou terug nooi na en versorg in Sy veilige huis en skuilplek vir Sy kinders in Hom?
Die belangrikste vraag wat Hy ons vra : vertrou jy My dat ek jou waarlik lief het? As julle aardse vader dan wat mens is goeie dinge aan julle kinders doen, hoeveel meer sal ek jou Ewige Skepper Vader jou met liefde ontvang soos jy is en net waar jy vandag en nou is. Onvoorwaardelik sal ek jou aanvaar, maar kom net soos jy is nou, want Ek het reeds voorsien en betaal vir die oop pad terug na My hart.
Hy het my geroep in nood gehoor en Hy het my weer genooi en geroep na 'n plek waar ek Hom kon hoor en as wegloper en rebel en verlore kind die pad oor die geestelike afgrond en roete en Brug na my Vader se huis en hart kon kry.
In Junie 1979 het ek 'n keerpunt bereik waar ek geweet het ek het 'n Verlosser nodig om my te red van my selfsugtige ek-bestaan. In geloof en vertroue op Sy beloftes in Sy Woord kon ek my ou lewe afgee en Jesus Christus die beheer van my lewe gee en vertrou om Sy lewe van oorwinning te ontvang waarvoor HY klaar betaal het.(John 1:12-13, Rom 3: 23-26 en 6:22-23)
My verlede is skoon gewas en vernuwe tot Sy verlede en my toekoms is met die krag van Sy lewe nou in my deur Sy dood en opstanding verdien.(2Kor. 5:17 en Gal 2:20)
Daarna het ek in St.9 'n lang, goeie heerlike lewenspad van groei in Sy Woord, geloof en kennis van Jesus Christus as openbaring van God die volmaakte Vader begin en so bewaar van groot gevaar. Vriende en familie het gesien dat Hy my lewe verander het met Christus in my en kon ek in die gemeenskap van gelowiges opgeneem word wat mekaar help. Ons benodig mekaar op die lang ewige wedloop na Sy heerlikheid en liefde in gees en waarheid van Sy Woord se beloftes wat Hy almal waar maak."
Dankie Frederick vir jou lewensverhaal.
Later meer oor die dissipline van die atleet wat wil wen of maklik wil deelneem aan die wedloop en die geestelike beginsels van suksesvolle oefening.
Vir Kafdraf lesers wat geestelike berading en ondersteuning benodig, kan ek sterk aanbeveel om die volgende hulpbronne te benut:
1. Die Bybel as Woord van God: begin by Johannes en Romeine in die Nuwe Testament of kry die Bybel op jou selfoon -App van YouVersion of eBible vir rekenaars.
2. Hierna is 'n goeie skakel("link") met antwoorde oor geestelike vrae en die ewigheid:
Waar kan ek goeie geestelike oefenplanne en lewensbelangrike wysheid en advies kry? http://www.gotquestions.org
bv: Wat is die Vier geestelike Wette? en vele ander belangrike antwoorde en roeteplanne vir die ewigheid-die geestelike wedloop wat voor ons almal is.
3. Berading deur die Woord en Kruis van Christus wat die mens erken as ewige Gees-Siel-Liggaam skepping van God:
- "Transformation of the Inner Man" deur John en Paula Sandford;
- Ds. Piet du Toit se Kruisseminare (Lusanti Bediening) www.kruis-seminaar.co.za ;
5. Daaglikse inspirasie: by http://jimileroux.com se Padlangs -Bediening op die Internet.
Die 3 groot geestelike rowers is: geraas(noise), gejaag (hurry) en gedrom(crowds)
Met ander woorde: kry 'n pleke van stilte waar jy kan rustig raak in alleenheid.
Watter raad gee mense wat aan die einde van hul lewe gekom het of weet die einde is naby?
This is amazing, he died of pancreatic cancer in
2008, but wrote a book ‘The last lecture” before then, one of the
bestsellers in 2007. What a legacy to leave behind..
GUIDE TO A BETTER LIFE - DR RANDY PAUSCHPOINTS ON HOW TO IMPROVE YOUR LIFE
Personality:
1. Don't compare your life to others'. You have no idea what their journey is all about.
2. Don't have negative thoughts of things you cannot control. Instead invest your energy in the positive present moment
3. Don't over do; keep your limits
4. Don't take yourself so seriously; no one else does
5. Don't waste your precious energy on gossip
6. Dream more while you are awake
7. Envy is a waste of time. You already have all you need..
8. Forget issues of the past. Don't remind your partner of his/her mistakes of the past. That will ruin your present happiness.
9. Life is too short to waste time hating anyone. Don't hate others.
10.. Make peace with your past so it won't spoil the present
11. No one is in charge of your happiness except you
12. Realize that life is a school and you are here to learn.
Problems are simply part of the curriculum that appear and fade away like algebra class but the lessons you learn will last a lifetime.
13. Smile and laugh more
14. You don't have to win every argument. Agree to disagree.
Community:
15.. Call your family often
16. Each day give something good to others
17. Forgive everyone for everything
18. Spend time with people over the age of 70 & under the age of 6
19. Try to make at least three people smile each day
20. What other people think of you is none of your business
21. Your job will not take care of you when you are sick. Your family and friends will. Stay in touch.
Life:
22. Put GOD first in anything and everything that you think, say and do.
23. GOD heals everything
24. Do the right things
25. However good or bad a situation is, it will change
26. No matter how you feel, get up, dress up and show up
27. The best is yet to come
28. Get rid of anything that isn't useful, beautiful or joyful
29. When you awake alive in the morning, thank GOD for it
30. If you know GOD you will always be happy. So, be happy.
While you practice all of the above, share this knowledge with the people you love, people you school with, people you play with, people you work with and people you live with.
Not only will it enrich YOUR life, but also that of those around you.
(word vervolg)
NB: Please support the blog by making donations to our NPO Human Hearts Foundation and charity at www.waypoint.org.za/foodproject and for donations use reference: Kafdraf + your name.
Follow us on Facebook: Kafdraf
No comments:
Post a Comment